Showing posts with label poster. Show all posts
Showing posts with label poster. Show all posts

Tuesday, 9 December 2014

Pro-bono & comics in wording

Liewe vriende
Ek vra om verskoning: Die laaste paar maande was ek effe stil met blog-inskrywings.  Soos die jaar momentum opgebou het, het ek te besig geraak met klas en die opbou tot die uitstalling dat ek net nie tyd gehad het om te deel waarmee ek als besig was nie.

Ek het 'n paar pro-bono projekte aangepak: Los Ganadores vector-banier...


 'n banier-ontwerp met 'n vorstelike bul op, wat hul gebruik het op tydens 'n eet-basaar.

En ek het 'n reeks posters vir 'n kerk ontwerp:



Verder het ek ook gewerk aan die Dagboek-projek (7 Day Diary Project).  Ek is baie opgewonde om te vermeld dat dit amper klaar is.  Dis nou in die finale proeflees-fase.  Ek het ook aan die 2013-blaaie gewerk, want die oorspronklike lyn het nie reg uitgekom nie.  Dit is ook nou klaar en sal saam met die 2014-blaaie opgelaai word.  Gaan lees gerus die blaaie op die comics blad binne die volgende 10 dae.


Ek het ook aan 'n ander dubbelblad 'standalone' comic gewerk.  Oorspronklik wou ek aan die Fumetto deelneem, maar hierdie beeld van die swewende babas was heel voorbarig en het heeltyd vorentoe gedruk.  Toe moes ek ek hul begin teken.  Sal jul op hoogte hou wanneer dit klaar is.



Tot dan.
Groete,
E

Friday, 25 May 2012

Jy is presies waar jy moet wees





Die idee is Morley s'n.  Hy's 'n straatkunstenaar van Amerika.  Ek het so baie gehou daarvan ek het gedink dis woorde wat ek naby my moet hĂȘ.  Toe maak ek my eie weergawe daarvan.  Dis 'n positiewe herinnering op die dae wat jy sukkel om te voel dat jy behoort.

Wednesday, 17 August 2011

At the movies

During the workshop I presented this week we had a closer look at the power of Photoshop to create a collage of elements into a coherent design (as with movie posters) as well as an introduction to matte painting.  Students had to use a photo of themself in their design.  The turn out was positive and I post the examples for display I created.