Wednesday 22 February 2012

ek is fine


Die strip is redelik selfverklarend. Ek kan wel sê ek voel beter sedert ek die storie kon teken. Dis 'n voorreg om êrens 'n platform te hê om jou mening te mag lug.