Wednesday 16 April 2014

Tumble Drier Drowning


I finally cracked open the beautiful watercolour set I bought on my holiday (yup, it's been 3 months already) and painted this methaphorical drawing.  I was influenced by the famous 'Ophelia' of Millais depicting the arresting beauty's death...

Thursday 3 April 2014

Die nuwe jaar en Komkommerslaai

Liewe vriende en lesers
Einde laasjaar het ek 'n lieflike wortel voor jul neus gehou in die vorm van 'n nuwe webwerf... Eerlikwaar het die proses langer geneem as wat ek gedink het dit sou (en sowaar dis nogsteeds nie volledig, nie naastenby nie!). Sodra dit na meer lyk as net 'n 'About page' sal ek jul soontoe verwys.

Intussen kan jul smul aan hierdie interessante slaai - wie sou kon dink mens kan rissies in 'n slaai eet! :)  Ek het die wonderlike resep gevind op Vegan Sparkles. Dis heerlik! Ek het dit geteken in ink en die kleur digitaal bygevoeg.
Groetnis,
E