Liewe vriende en lesers
Einde laasjaar het ek 'n lieflike wortel voor jul neus gehou in die vorm van 'n nuwe webwerf... Eerlikwaar het die proses langer geneem as wat ek gedink het dit sou (en sowaar dis nogsteeds nie volledig, nie naastenby nie!). Sodra dit na meer lyk as net 'n 'About page' sal ek jul soontoe verwys.
Intussen kan jul smul aan hierdie interessante slaai - wie sou kon dink mens kan rissies in 'n slaai eet! :) Ek het die wonderlike resep gevind op Vegan Sparkles. Dis heerlik! Ek het dit geteken in ink en die kleur digitaal bygevoeg.
Groetnis,
E