Friday 6 January 2017

Werk in wording ;)



Liewe vriende

Die nuwe jaar is hier! Welkom 2017!
Mens kan sommer aanvoel hoe opgewonde almal is oor die nuwe jaar en die moontlikhede wat wag.
Hierdie jaar gaan 'n besige en opwindende jaar wees.
Ek deel hieronder van die sketse waarmee ek besig is vir die comic projek.

Liefde & vrede.
xE