Friday 1 November 2013

Uitjies in rooiwyn

Liewe vriende
Ek post weer 'n resep wat ek geïllustreer het. Hierdie resep het my pa gesien op Nataniël se kookprogram.  Dis absoluut heerlik!  Veral saam met aartappels. Die mans sê weer dis perfek saam met steak.
Mooi naweek vir almal!
Groetnis & vrede,
E