Tuesday 19 August 2014

Precis cebrene Trim. - Nymphalidae

Geelgesiggie    Yellow Pansy

Ek loop deur die winterbos.  Onder my voete kraak takkies en droĆ« blare.  Tussen die vaal monochroom breek 'n blerts kleur deur.  Dit wapper voor my gesig.  Sonneblom erts en saffier.
Wapper wapper wapper tot skielik sag-stil voor my voete.  Dis jy mooi geelgesiggie.
Dis nie meer net winter nie, want jy is ook nou hier.