Monday, 19 July 2010

You are poetry to me


I'm walking again - awake, not dreaming.
Inhale deep, exhale... fresh air, new thoughts. How wonderful that the world is greater than you expect; there exist places you've never been to. I stop and take a picture, inhale. Though this reminds me of a Millet... only, there's more light and an overwhelmingly beautiful sky. Exhale. I remember a line of NP van Wyk's poem, it loops in my thoughts.
"En as ek dood is, sal alles nog so mooi wees?..."
(And when I die, will everything still be so beautiful?...)
I breathe you in and take you with me.

Back home I search for the rest of it:
"En as ek dood is, sal alles nog so mooi wees?...
die ylrooi bloeisels smôrens blink aan die perskeboom,
die wit wolke torings bou daar bo die verste berge,
die kalwers langs die kraalmuur smiddags lê en droom?
Sal daar nog warm plekkies son wees tussen donker bome,
en goggatjies nog teen die grassies klim,
as ek so ver is en daarvan nie weet nie,
en maar geen liggies voor my oog wil glim?
Sal voor my venster nog die rose somers rank,
die berge ver, so ver en blou wees,
die swaweltjies in waterklare lug draai,
en sal die gras nog hier so warm net soos nou wees?
Ek wil geen mooier wêreld hê as hierdie,
en wil nie blind wees, blind en doof en koud.
O sterf met my, o sterwe, skone wêreld,
hier in ons liefde eer jy dof word en so oud."