Tuesday 13 October 2009

Die vervreemding van JPJV...

jy breek my soos glas
sit dit terug soos dit was
maar jy sê ons is verbrande as
& ek moet jou wegbêre in 'n kas.

Was ek dan 'n las
of wou jou hart net nie pas
in die holte van myne nie?

EH du Plessis