Showing posts with label logo. Show all posts
Showing posts with label logo. Show all posts

Thursday, 27 October 2016

Logo vir Easthouse Consulting

Ek was onlangs gevra om 'n logo te ontwerp.  Die klient het gehou van 'n grys en teal/turkoois kombinasie en daarom het ek redelik binne daardie perke gebly.  Hy wou ook die 't' verleng dat dit soos 'n kruis lyk, en verder die 'E' en 'C' van beide woorde groter hê as die res.  Dit was 'n uitdaging om soveel elemente in 'n koherende bevredigende ontwerp te omskep.  Hieronder is 'n paar van die voorbeelde tydens die ontwerpproses:
Sommige voorstelle tydens die ontwerpproses
Eindelik het ons besluit op 'n kombinasie van sommige van my voorbeelde. Die finale resultaat lyk soos volg:

Easthouse Consulting Finale Logo Ontwerp

Die finale logo geïnterpreteer as 'n swart & wit weergawe



Tuesday, 31 May 2011

Junior Champ


This pre-logo/sketch is created for a new porridge being formulated for children below the age of 5. The name was already given & they wanted a boy with outstretched arms & a rainbow somewhere in the mix. Oh, and they wanted something cute... I think our little boy fits the bill. There's wasn't a lot of time. If this project comes to fruition I'd like to work on his boxing gloves some more.